Enter product catalogue
Electric Fencing

  


Republiek van Suid-Afrika

Republic of South Africa


GOVERNMENT GAZETTE
STAATSKOERANT
 
Regulasiekoerant
Regulation Gazette


Vol. 278

PRETORIA,

12 AUGUSTUS 1988
12 AUGUST 1988

No. 11458


Goewermentskennisgewings
DEPARTEMENT VA MANNEKRAG
No. R. 1593
WET OP MASJIENERIE EN BEROEPSVEILIGHEID, 1983 (WET 6 VAN 1983)
Elektriese Heinings

11. (1) Geen gebruiker mag 'n heining-energiewekker installeer wat impulse van elektriese energie aan 'n elektriese heining lewer wat gelyk aan binne die volgende waardes is nie:
Topwaarde van spaning 10 kV
Maksimum duurte van impuls 50ms
Maksimum tussepose tussen impulse 0,75 s
Maksimum hoeveelheid elektrisiteit per impuls 2,5mC
Maksimum energie-ontlading per impuls, gemeet by 'n weerstand van 500 ohm 8 J

(2) Die gebruiker moet toesien dat elke heining-energie-wekker-

(a) so vervaardig is dat die stof en water uit hou; en
(b) nie in stowwerige plekke of plekke waar daar 'n brandd gevaar geinstalleer word nie.

(3) Die gebruiker mag nie 'n heining-energiewekker wat sy energie van 'n elektriteitsvoorsieningstelsel ontvang, installeer nie-

(a) in plekke waar die energiewekker waarskynlik meganiese beskadig sal opdoen of waar daar waarskynlik daarmee gepuiter sal word;
(b) op enige paal van 'n oorhoofse krag of kommunikasielyn, met uitsondering van pale wat die kraggeleiers van die energiewekker dra; en
(c) tensy die afvoekring geisoleer is van die toevoer deur middel van 'n dubbelgewikkelde isoleertransformator.

(4) Die gebruiker van 'n heining-energieswekker moet-

(a) sorg dat die aarding van elke heining-energiewekker vry en ten minste 2m verwyder is van die aarding van enige ander elektriese stelsel; en
(b) nie doringdraad elektrifiseer nie maar slegs gladde draad of sodanige artikels as wat 'n persoon dadelik kan los as hy daaran raak. Met dien verstande dat 'n gladde draad wat aan 'n doringdraadheining gemonteer is, geelektrifiseer word.

(5) In die geval van 'n heining-energiewekker wat sy energie van 'n battery ontvang wat gelaai word deur middel van 'n laai-apparaat wat krag van 'n elektrisiteitsvoorsieningstelsel ontvang, moet die gebruiker sorg dat die laai-apparaat van dubbelgewikkelde isolasiekonstruksie is.

(6) Wanneer 'n elektriese heining langs 'n openbare pad ofin 'n stedelike gebied geinstalleet is, moet die gebruiker-

(a) die geeletrifiseerde drade of artikel, sover doenlik in sulke posisies moneet dat persone nie per abuis daarmee in aanraking kan kom nie; en
(b)kennisgewing opvallend ten toon stel wat mense waarsku dat die perseel deur 'n elektriese heining bewaar is.

Government Notices
DEPARTMENT OF MANPOWER
No. R. 1593
MACHINERY AND OCCUPATIONAL SAFETY ACT, 1983 (ACT 6 OF 1983)
Electric Fences

11. (1) No user shall install a fence energiser which delivers  impulses of electrical energy to an electric fence which are not equal to or within the following values:
Peak value of voltage 10 kV
Maximum duration of impulse 50ms
Minimum interval between impulses 0,75 s
Maximum quantity of electricity per impulse 2,5mC
Maximum energy discharge per impulse measured as resistance of 500 ohms 8 J
    
(2) The user shall ensure that every  fence energiser-
   
(a) is constructed so as to exclude dust and water, and
(b) is not installed in dusty locations or locations where there is a fire hazard.
   
(3) The user shall not install a fence energiser which receives its energy from an electric supply system-
    
(a) in locations where the energiser is likely to sustain mechanical damage or be tampered with;
(b) on any pole of an overhead power or communication line except poles which carry the conductors of the energiser; and
(c) unless the output circuit is isolated from the supply by the means of double-wound isolating transformer.
   
(4) The user of a fence energiser shall-
   
(a) cause the earth of every fence energiser to be free and at least 2m away from the earth of any other electrical systems; and
(b) not electrify barbed-wire but only smooth wire or such articles as will enable a person touching it to let go immediately.  Provided that smooth wires attached to barbed wire fences may be electrified.
   
(5) In the case of a fence energiser which receives its energy from a battery charged by means of charging apparatus which receives power from an electric supply, the user shall ensure that the charging apparatus s of double-wound isolation construction.
   
(6) When an electric fence is installed along a public road or in an urban area the user shall-
   
(a) as far as is practicable mount the electrified wires or articles in such positions that persons cannot inadvertently come into contact therewith; and
(b) display notices conspicuously, warning people that the property is protected by an electric fence.


Content Copyight ©2000-2007 Stafix -NAMRAD GROUP- IP Copyright © 2000-2007 NAMRAD Group Admin Logon

 

NAMRAD VOUZOUNERAKIS